Graad 8 Vakansieprogram β Leesavontuur
R 350.00
π£οΈ Taal: Afrikaans (die Engels-stories is in Engels).
28 kort interaktiewe stories wat die kwartaal se werk leer β sowat 10 minute elk. Kernwoorde is onderstreep: tik daarop om die definisie te sien. Elke storie eindig met woordkaarte en 'n vasvra van 10 punte.
- Biologie (4), EBW (6), Natuurwetenskappe (6), Afrikaans (6) en Engels Eerste Addisionele Taal (6)
- Volg die CAPS-kurrikulum vir Graad 8
- Werk op foon, tablet en rekenaar
π‘ Spaar R101: koop die Leesavontuur en Herstelkamp Wiskunde saam vir R599.
Na betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.
Slegs vir oefening en selftoetsing. Click-it is nie verantwoordelik vir toets- of eksamenuitslae nie. Lees die vrywaring.