Grade 5 Afrikaans Home Language practice pad

Graad 5 Afrikaans Huistaal – November-eksamen (Afrikaans)

R 150.00
Skip to product information
Grade 5 Afrikaans Home Language practice pad

Graad 5 Afrikaans Huistaal – November-eksamen (Afrikaans)

R 150.00

🗣️ Taal: Afrikaans – hierdie oefenblok is net in Afrikaans.

Interaktiewe oefenblok vir Graad 5 Afrikaans Huistaal – November-eksamen (CAPS). Taalstrukture, leesbegrip, visuele teks en opsomming, gemerk soos die onderwyser merk: 'n rooi regmerkie vir elke punt.

  • 55 oorspronklike vrae in 11 onderwerpe: klanke, letter- en klankgrepe, woordvorming, spelreëls (meervoude), enkelvoudige & saamgestelde sinne, direkte & indirekte rede, lydende & bedrywende vorm, deelteken & kappie, plus 'n leesbegrip, 'n visuele teks (plakkaat) en opsomming
  • Uitgewerkte voorbeeld en merkreël by elke vraag
  • Opsomming ingesluit – 'n PDF-opsomming om uit te druk, saam met jou bestelling gestuur
  • Werk op foon, tablet en rekenaar

Ná betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.

Net vir oefen en self toets. Al die vrae is deur Click-it geskryf – gebruik dit saam met die skool se notas en afbakening, en leer. Click-it is nie verantwoordelik vir toets- of eksamenuitslae nie. Lees die vrywaring.

You may also like