Graad 8 Vakansieprogram – Herstelkamp Wiskunde

R 350.00

Graad 8 Vakansieprogram – Herstelkamp Wiskunde

R 350.00

πŸ—£οΈ Taal: Afrikaans

'n Herstelkamp van 15 dae vir Graad 8 Wiskunde – elke dag sluit een nuwe dag oop.

  • Dag 1: 'n kort diagnostiese toets wat wys waar die gate is
  • Dag 2–14: 'n kort storie, 'n uitgewerkte voorbeeld stap vir stap, en somme wat dadelik gemerk word – by 'n fout kry jou kind eers 'n wenk en nog 'n kans
  • Dag 15: 'n eindtoets wat wys hoeveel jou kind verbeter het
  • Heelgetalle, eksponente, breuke, persentasies, finansies, patrone, algebra, vergelykings, meetkunde, Pythagoras, oppervlakte, volume en data

πŸ’‘ Spaar R101: koop die Herstelkamp en Leesavontuur saam vir R599.

Na betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.

Slegs vir oefening en selftoetsing. Click-it is nie verantwoordelik vir toets- of eksamenuitslae nie. Lees die vrywaring.

You may also like