Skip to product information
Graad 8 Lewensoriëntering – Vinnige toets (Afrikaans)
R 50.00
🗣️ Taal: Afrikaans – hierdie toets is net in Afrikaans.
Vinnige interaktiewe toets vir Graad 8 Lewensoriëntering (100 punte). Klik-en-antwoord-vrae, dadelik gemerk soos die onderwyser merk: 'n rooi regmerkie vir elke punt.
- Meestal klik-formaat – meervoudige keuse, pasvrae en invulvrae
- Dadelik gemerk, met 'n totaal en persentasie aan die einde
- Werk op foon, tablet en rekenaar
Ná betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.
Net vir oefen en self toets. Click-it is nie verantwoordelik vir toets- of eksamenuitslae nie. Lees die vrywaring.