Skip to product information
Graad 5 Wiskunde โ Vinnige toets (Afrikaans)
R 50.00
๐ฃ๏ธ Taal: Afrikaans โ hierdie toets is net in Afrikaans.
Vinnige interaktiewe toets vir Graad 5 Wiskunde (50 punte). Klik-en-antwoord-vrae, dadelik gemerk soos die onderwyser merk: 'n rooi regmerkie vir elke punt.
- Meestal klik-formaat โ meervoudige keuse, pasvrae en invulvrae
- Dadelik gemerk, met 'n totaal en persentasie aan die einde
- Werk op foon, tablet en rekenaar
Nรก betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.
Net vir oefen en self toets. Click-it is nie verantwoordelik vir toets- of eksamenuitslae nie. Lees die vrywaring.