Skip to product information
Graad 8 Wiskunde – Eindeksamen (EN + AF)
R 150.00
🗣️ Taal: Afrikaans en Engels – wissel met een tik in die oefenblok.
Interaktiewe oefenblok vir Graad 8 Wiskunde – eindeksamen (CAPS). Vraestel 1 en 2, elke som stap vir stap uitgewerk en gemerk soos die onderwyser merk: 'n rooi regmerkie vir elke punt.
- 70 oorspronklike somme in 14 onderwerpe: heelgetalle, kwadrate & wortels, breuke & desimale, eksponente, persentasie & finansies, getalpatrone, funksies, algebra, vergelykings, meetkunde-woordeskat, hoeke met redes, Pythagoras, omtrek & oppervlakte, volume & buite-oppervlakte
- Lyntekeninge by elke meetkundevraag
- Uitgewerkte voorbeeld en merkreël by elke som
- Opsomming ingesluit – 'n PDF-opsomming om uit te druk, saam met jou bestelling gestuur
- Werk op foon, tablet en rekenaar
Ná betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.
Net vir oefen en self toets. Al die vrae is deur Click-it geskryf – gebruik dit saam met die skool se notas en afbakening, en leer. Click-it is nie verantwoordelik vir toets- of eksamenuitslae nie. Lees die vrywaring.