Grade 8 Mathematics practice pad – English and Afrikaans

Graad 8 Wiskunde – Eindeksamen (EN + AF)

R 150.00
Skip to product information
Grade 8 Mathematics practice pad – English and Afrikaans

Graad 8 Wiskunde – Eindeksamen (EN + AF)

R 150.00

🗣️ Taal: Afrikaans en Engels – wissel met een tik in die oefenblok.

Interaktiewe oefenblok vir Graad 8 Wiskunde – eindeksamen (CAPS). Vraestel 1 en 2, elke som stap vir stap uitgewerk en gemerk soos die onderwyser merk: 'n rooi regmerkie vir elke punt.

  • 70 oorspronklike somme in 14 onderwerpe: heelgetalle, kwadrate & wortels, breuke & desimale, eksponente, persentasie & finansies, getalpatrone, funksies, algebra, vergelykings, meetkunde-woordeskat, hoeke met redes, Pythagoras, omtrek & oppervlakte, volume & buite-oppervlakte
  • Lyntekeninge by elke meetkundevraag
  • Uitgewerkte voorbeeld en merkreël by elke som
  • Opsomming ingesluit – 'n PDF-opsomming om uit te druk, saam met jou bestelling gestuur
  • Werk op foon, tablet en rekenaar

Ná betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.

Net vir oefen en self toets. Al die vrae is deur Click-it geskryf – gebruik dit saam met die skool se notas en afbakening, en leer. Click-it is nie verantwoordelik vir toets- of eksamenuitslae nie. Lees die vrywaring.

You may also like