Skip to product information
Graad 8 Engels Eerste Addisionele Taal – Eindeksamen (Engels)
R 150.00
🗣️ Taal: Engels – met kort Afrikaanse wenke in die merkreëls.
Interaktiewe oefenblok vir Graad 8 Engels Eerste Addisionele Taal – eindeksamen, Vraestel 1 (CAPS). Taalstrukture en -konvensies, leesbegrip, visuele geletterdheid en opsomming, gemerk soos die onderwyser merk.
- 45 oorspronklike vrae in 9 onderwerpe: selfstandige naamwoorde & voornaamwoorde, werkwoorde & tye, ooreenstemming & sinne, byvoeglike naamwoorde & bywoorde, direkte & indirekte rede, bedrywende & lydende vorm, leestekens, spelling & woordeskat, beeldspraak & idiome, leesbegrip, visuele geletterdheid & opsomming
- Uitgewerkte voorbeeld en merkreël by elke vraag
- Opsomming ingesluit – 'n PDF-opsomming om uit te druk, saam met jou bestelling gestuur
- Werk op foon, tablet en rekenaar
Ná betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.
Net vir oefen en self toets. Al die vrae is deur Click-it geskryf – gebruik dit saam met die skool se notas en afbakening, en leer. Click-it is nie verantwoordelik vir toets- of eksamenuitslae nie. Lees die vrywaring.