Graad 5 Natuurwetenskap & Tegnologie – November-eksamen (Afrikaans)

Graad 5 Natuurwetenskap & Tegnologie – November-eksamen (Afrikaans)

R 150.00
Skip to product information
Graad 5 Natuurwetenskap & Tegnologie – November-eksamen (Afrikaans)

Graad 5 Natuurwetenskap & Tegnologie – November-eksamen (Afrikaans)

R 150.00

🗣️ Taal: Afrikaans – hierdie oefenblok is net in Afrikaans.

Interaktiewe oefenblok vir Graad 5 Natuurwetenskap en Tegnologie – November-eksamen (CAPS). Sleutelwoorde, diagramme en stappe in volgorde, gemerk soos die onderwyser merk: 'n rooi regmerkie vir elke punt.

  • 45 oorspronklike vrae in 9 onderwerpe: sleutelwoorde, die 6 eenvoudige masjiene, rotasie & omwenteling en die seisoene, skrikkeljaar, die planete, die oppervlakte van die aarde (lae, verwering, grondlae), grondtipes, sedimentêre gesteentes en fossiele
  • Tekeninge: eenvoudige masjiene, die aarde om die son, lae van die aarde, grondlae en die vloeidiagram van sedimentêre rots
  • Uitgewerkte voorbeeld en merkreël by elke vraag
  • Opsomming ingesluit – 'n PDF-opsomming om uit te druk, saam met jou bestelling gestuur
  • Werk op foon, tablet en rekenaar

Ná betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.

Net vir oefen en self toets. Al die vrae is deur Click-it geskryf – gebruik dit saam met die skool se notas en afbakening, en leer. Click-it is nie verantwoordelik vir toets- of eksamenuitslae nie. Lees die vrywaring.

You may also like