Skip to product information
Graad 4 Wiskunde – Kwartaal 2 (EN + AF)
R 150.00
🗣️ Taal: Afrikaans en Engels – wissel met een tik in die oefenblok.
Interaktiewe oefenblok vir Graad 4 Wiskunde, Kwartaal 2 en die Junie-eksamen (CAPS). Kwartaal 2-werk plus 'n volledige hersiening van Kwartaal 1, gemerk soos die onderwyser merk: 'n rooi regmerkie vir elke punt.
- 45 oorspronklike somme: lengte, 3D-voorwerpe, meetkundige patrone, vermenigvuldiging, deling, breuke, plus Junie-eksamenhersiening en woordsomme in eksamenstyl
- Uitgewerkte voorbeeld en merkreël by elke som
- Opsomming ingesluit – 'n PDF-opsomming om uit te druk, saam met jou bestelling gestuur
- Werk op foon, tablet en rekenaar
Ná betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.
Net vir oefen en self toets. Al die vrae is deur Click-it geskryf – gebruik dit saam met die skool se notas en afbakening, en leer. Click-it is nie verantwoordelik vir toets- of eksamenuitslae nie. Lees die vrywaring.