Skip to product information
Graad 8 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) – Eindeksamen (EN + AF)
R 150.00
🗣️ Taal: Afrikaans en Engels – wissel met een tik in die oefenblok.
Interaktiewe oefenblok vir Graad 8 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) – eindeksamen (CAPS). Besigheidstudies, ekonomie en finansiële geletterdheid, gemerk soos die onderwyser merk.
- 45 oorspronklike vrae in 9 onderwerpe: behoeftes, begeertes & produksiefaktore, sektore van die ekonomie & kringloop, eienaarskapsvorme, regering, belasting & lewenstandaard, rekeningkundige begrippe, die rekeningkundige vergelyking, bronndokumente & hulpboeke (KOJ, KBJ), die Algemene Grootboek en die Proefbalans
- Uitgewerkte voorbeeld en merkreël by elke vraag
- Opsomming ingesluit – 'n PDF-opsomming om uit te druk, saam met jou bestelling gestuur
- Werk op foon, tablet en rekenaar
🎁 Gratis bonus vir almal: oefen KOJ & KBJ, grootboek en proefbalans met elke keer 'n nuwe besigheid in ons gratis rekeningkunde-lab.
Ná betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.
Net vir oefen en self toets. Al die vrae is deur Click-it geskryf – gebruik dit saam met die skool se notas en afbakening, en leer. Click-it is nie verantwoordelik vir toets- of eksamenuitslae nie. Lees die vrywaring.