Skip to product information
Graad 5 Aardrykskunde – November-eksamen (Afrikaans)
R 150.00
🗣️ Taal: Afrikaans – hierdie oefenblok is net in Afrikaans.
Interaktiewe oefenblok vir Graad 5 Sosiale Wetenskappe: Aardrykskunde – November-eksamen (CAPS). Kernwoorde, kaarte en grafieke, gemerk soos die onderwyser merk: 'n rooi regmerkie vir elke punt.
- 35 oorspronklike vrae in 7 onderwerpe: kernwoorde, weer se elemente & weerkaarte, reënval in Suid-Afrika (reënvalgrafieke), minerale in SA, steenkool, mynbou & die omgewing, beskerming van mynwerkers en silikose
- Tekeninge: weersimbole, 'n weerkaart, 'n reënvalgrafiek en twee mynboumetodes
- Uitgewerkte voorbeeld en merkreël by elke vraag
- Opsomming ingesluit – 'n PDF-opsomming om uit te druk, saam met jou bestelling gestuur
- Werk op foon, tablet en rekenaar
Ná betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.
Net vir oefen en self toets. Al die vrae is deur Click-it geskryf – gebruik dit saam met die skool se notas en afbakening, en leer. Click-it is nie verantwoordelik vir toets- of eksamenuitslae nie. Lees die vrywaring.