Grade 5 English First Additional Language practice pad

Graad 5 Engels Eerste Addisionele Taal – November-eksamen (Engels)

R 150.00
Skip to product information
Grade 5 English First Additional Language practice pad

Graad 5 Engels Eerste Addisionele Taal – November-eksamen (Engels)

R 150.00

🗣️ Taal: Engels – met kort Afrikaanse wenke in die merkreëls.

Interaktiewe oefenblok vir Graad 5 Engels Eerste Addisionele Taal – November-eksamen (CAPS). Taal, leesbegrip, visuele teks en opsomming, gemerk soos die onderwyser merk: 'n rooi regmerkie vir elke punt.

  • 55 oorspronklike vrae in 11 onderwerpe: alfabetiese volgorde, homofone & homonieme, meervoude, spelfoute opspoor, woordsoorte, eenvoudige & voortdurende tye, direkte na indirekte rede, bedrywende na lydende vorm, plus 'n leesbegrip, 'n visuele teks (plakkaat) en opsomming
  • Uitgewerkte voorbeeld en merkreël by elke vraag
  • Opsomming ingesluit – 'n PDF-opsomming om uit te druk, saam met jou bestelling gestuur
  • Werk op foon, tablet en rekenaar

Ná betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.

Net vir oefen en self toets. Al die vrae is deur Click-it geskryf – gebruik dit saam met die skool se notas en afbakening, en leer. Click-it is nie verantwoordelik vir toets- of eksamenuitslae nie. Lees die vrywaring.

You may also like