Skip to product information
Interaktiewe Maaltafels – Ouderdom 8 tot 10 (EN + AF)
R 0.00
GRATIS – Maak nou oop
Geen aanmelding of betaling nodig nie.
🗣️ Taal: Afrikaans en Engels – wissel met een tik.
Interaktiewe maaltafels vir ouderdom 8–10 (Graad 3–5). Leer al die tafels van ×1 tot ×12 met 'n prettige geheuetruuk vir elke tafel – en oefen dan tot dit klik!
- 📖 Leer: 'n geheuetruuk vir elke tafel – die horlosie vir ×5, die towervingers vir ×9, die na-aap vir ×6, 5-6-7-8 vir ×7 – en elke som as kolletjies
- ✏️ Oefen: 10 vrae met 'n groot syferblok, rooi regmerkies en 'n wenk as 'n antwoord verkeerd is
- ⏱ Klop die klok: hoeveel kan jy in 60 sekondes reg kry?
- 🟩 My rooster: die 12 × 12-rooster word groen soos jou kind elke som bemeester
- Vordering word op die toestel gestoor · werk op foon, tablet en rekenaar
Ná betaling: meld aan met dieselfde e-posadres en maak My oefenblokke oop.